Hulde gebring aan groot geeste in Afrikaans
Die FAK het vandeesweek sy jaarlikse Prestige-aand gehou waartydens daar hulde gebring is aan rolspelers wat oor die jare heen ʼn positiewe bydrae gelewer het tot die bevordering van die Afrikaanse taal en kultuur, berig [...]