Triomfkonsert samel R53 000 in vir die Triomfkliniek

By |2017-11-06T11:03:10+02:006 November, 2017|Kultuur, Triomf Kliniek|Kommentare af op Triomfkonsert samel R53 000 in vir die Triomfkliniek

Die Triomfkliniek wil al lankal tandartsdienste aanbied, maar die toerusting is duur en die begroting nie baie groot nie, veral omdat die behoefte aan mediese sorg so groot is. Maar Atterbury se netwerk is wonderlike [...]