Dis net vorentoe en boontoe vir Aardklop
Twee jaar onder nuwe leierskap, en alle aanduidings is dat Aardklop op die regte spoor is, na ’n baie suksesvolle 2017 aflewering. Ons het met feesorganiseerder Alexa Strachan gesels oor die lesse wat sy geleer [...]