Kom luister na ons jong pianiste!

By |2017-10-24T16:06:03+02:0019 Oktober, 2017|Kultuur|Kommentare af op Kom luister na ons jong pianiste!

Dit is al weer tyd vir die Atterbury Nasionale Klavierkompetisie, wat volgende week in die Atterburyteater afspeel. Ons is baie trotse borge van die enigste musiekkompetisie in ons land wat jong pianiste, 19 en jonger, [...]