Daar’s geboek en gejol…

By |2017-09-12T16:45:45+02:0013 September, 2017|Nuus|Kommentare af op Daar’s geboek en gejol…

Die pas afgeloopte Boekejol en Filmrolfees was omtrent ’n plesier vir Pretoria se boekwurms. Ons gesels met organiseerder Dia van Staden. Hoe het die fees afgeloop? Die fees het ‘n groter aantal skrywers en aktuele [...]