Goeie nuus vir velkanker-pasiënte

By |2017-07-31T10:21:38+02:0031 Julie, 2017|Triomf Kliniek|Kommentare af op Goeie nuus vir velkanker-pasiënte

Op 1 Julie het die Velkankervereniging van Suid-Afrika ‘n inligtingsdag oor die brandende onderwerp van velkanker by die Atterbury Teater aangebied. Triomfkliniek se eie Dr Marc Roscher was betrokke. Ons het met hom en die [...]