Om ’n eie lewe te bou

By |2017-07-20T09:59:05+02:0020 Julie, 2017|Studentestories, Studiebeurse|Kommentare af op Om ’n eie lewe te bou

Ons is soms stomgeslaan deur die stories wat jongmense wat voor ons beurspaneel kom sit, vertel. Ouers wat hul hulp aan hul kind onttrek en kontak verbreek omdat die kind ‘n eie lewe wil maak, [...]