Van wyke en vleiskaste

By |2017-07-10T14:34:37+02:0010 Julie, 2017|Kultuur|Kommentare af op Van wyke en vleiskaste

By die Virtuele Instituut vir Afrikaans kry die span taalghoeroes soms baie interessante navrae van gebruikers. Sophia Kapp, VivA se senior taaladviseur, skryf op Maroela Media se webwerf oor hoe maklik ‘n vertaling ontspoor en [...]