Tande-hulp vir Triomfkliniek

By |2017-05-30T09:22:25+02:0030 Mei, 2017|Triomf Kliniek|Kommentare af op Tande-hulp vir Triomfkliniek

Triomfkliniek se nuwe vleuel is amper-amper reg om betrek te word, met die laaste afrondingswerk wat vandeesweek gedoen word, en nou span Atterbury en ons gewaardeerde mediavennoot GROOTfm saam om die tandarts-spreekkamer ook finaal reg [...]