Wie is wie by Cool Capital?
Pretoria se tweejaarlikse guerrilla kuns-ekstravaganza is na twee aflewerings nog maar in sy kinderskoene as mens dit met ander biënnales in die wêreld vergelyk. En tog het dit reeds ’n enorme impak op die stad, [...]

Mikrokuns wat die wêreld vol reis en kreatiwiteit op speelse wyse uit die formele opset van ’n galery haal… dit was die inspirasie agter die Saadjies-projek, een van die Cool Capital biënnale se mees opwindende [...]