Internasionale glorie vir Afrikaanse film

By |2017-03-09T15:26:40+02:009 Maart, 2017|Kultuur|Kommentare af op Internasionale glorie vir Afrikaanse film

Die epiese Afrikaanse periodefliek oor die Anglo-Boereoorlog, Modder en Bloed, het ʼn internasionale toekenning losgeslaan.