Afrikaans wen weer met Varsgebek 2017!
Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) en sy vennote bied hierdie jaar nog ʼn geleentheid aan die Afrikaanse taalgemeenskap om hulle mooigoed, ougoed, hougoed en familiegoed vir ons te stuur.
Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) en sy vennote bied hierdie jaar nog ʼn geleentheid aan die Afrikaanse taalgemeenskap om hulle mooigoed, ougoed, hougoed en familiegoed vir ons te stuur.
Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) wat onder andere deur sy webwerf en app gratis toegang tot woordeboeke bied, het sy databasis onlangs beduidend uitgebrei. Dit beteken dat die databasis met bykans 400 000 inskrywings [...]