Nuwe baadjie vir die FAK Sangbundel

By |2017-01-30T11:39:57+02:0030 Januarie, 2017|Kultuur|Kommentare af op Nuwe baadjie vir die FAK Sangbundel

“Afrikaans dans op die note en lirieke van die FAK-Sangbundel. Om die FAK-Sangbundel met ’n splinternuwe baadjie uit te gee, getuig iets van die lewenskragtigheid van Afrikaans, veral in ’n tyd waar ons taal op [...]