’n Nuwe begin danksy ‘n Atterbury Trust se helpende hand

By |2017-01-26T16:42:02+02:004 Januarie, 2017|Studentestories|Kommentare af op ’n Nuwe begin danksy ‘n Atterbury Trust se helpende hand

Soos die jaar begin, skud 78 nuwe Atterbury Trust beursstudente hulle stertvere reg vir die nuwe akademiese jaar. Een van hulle is 21-jarige Layla Mayambala van Johannesburg, wat haar tweede jaar BCom Rekeningkunde by die [...]