Ysies vir Afrika
Atterbury geniet ons borgskapbetrokkenheid by Akademia se Sakeplankompetisie geweldig, want die sakestories van entrepreneurs wat inskryf is behoorlik ‘n inspirasie. Willie Hamman het vanjaar die toekenning vir die beste bestaande sakeplan gewen vir sy onderneming [...]