Wes-Kaap kán vir jou spel!
Een ding is seker: Wes-Kapenaars kán spel. Uit die 30 top-spellers wat onlangs in die nasionale ronde van die Sanlam WOW Spelfees in Stellenbosch aangewys is, kom 14 uit die Wes-Kaap, en drie van hulle [...]

Die Afrikaanse rock-sanger en kletsprogramaanbieder Karen Zoid gaan probeer om die skat in woordeskat terug te sit, skryf Maroela Media op hul webwerf. Zoid is pas as die beskermvrou van die Woordeboek van die Afrikaanse [...]