Klaviervirtuoso raap die pryse op

By |2018-05-18T12:16:25+02:0027 Oktober, 2016|Klavier kompetisie, Kultuur, Musiek, Nuus, Skole|Kommentare af op Klaviervirtuoso raap die pryse op

Foto: Alexander Johnson (beoordelaar), Claudine van Breda, Swunhtat Oo (wenner), Nina Schumann (beoordelaar) en John Roos (beoordelaar) Die algehele wenner van vanjaar se Atterbury Nasionale Klavierkompetisie is ’n onpretensieuse, plat-op-die-aarde 17-jarige van Harrismith, met ’n [...]