Soveel oop hande vir Triomf Kliniek…. Maar ons benodig nog meer!

By |2016-09-29T12:38:23+02:0029 September, 2016|Nuus, Triomf Kliniek|Kommentare af op Soveel oop hande vir Triomf Kliniek…. Maar ons benodig nog meer!

Sedert die SA Vrouefederasie hulle harte oopgemaak het en nog ‘n deel van SAVF Margaretha Ackermann tehuis aan Triomf Kliniek beskikbaar gestel het, is daar omtrent planne gemaak en begin werskaf om die kliniek uit [...]