Leeslus is lewendig, wys suksesvolle BoekeJol en FilmRol
Daar is gedebatteer, jagstories vertel, resensies ontleed, boeke in diepte bespreek, sosiale media beloer, gekook, geklets, gesing en gelag. Kortom, die tweede jaarlikse BoekeJol en FilmRolfees was ’n dawerende sukses. “Ons het beslis gesien dat [...]