Nuwe Hoop se Cool Capital kunsgreep

By |2016-08-26T16:52:49+02:0012 Augustus, 2016|Cool Capital, Skole|Kommentare af op Nuwe Hoop se Cool Capital kunsgreep

Die leerders van Nuwe Hoop Skool is byna klaar met hul inskrywing vir die Cool Capital 2016 Hoërskoolkunskompetisie, wat deur Atterbury Trust geborg word. Net soos met die eerste biënnale wat in 2014 in Pretoria [...]