“Ek kan weer hoor!”

By |2016-07-13T09:15:22+02:0013 Julie, 2016|Omgee|Kommentare af op “Ek kan weer hoor!”

Die trane het gevloei toe ‘n bejaarde ná jare weer kon hoor, en Adéle Changuion was daar om die oomblik vir Maroela Media se webwerf vas te vang. “Nou kan ek vanaand 7de Laan luister,” [...]