29 Junie 29, 2016

Francois van Coke

By |2016-06-29T16:54:17+02:0029 Junie, 2016|Musiek, Teater|Kommentare af op Francois van Coke

10 Julie, 18:00 - 19:30  R150 Francois van Coke het bekendheid verwerf as die hoofsanger van die gevierde rock groepe, Fokofpolisiekar en Van Coke Kartel, en is een van Suid-Afrika se mees legendariese kunstenaars. Hy het vir [...]

29 Junie 29, 2016

Jakkals en Wolf

By |2016-06-29T16:33:43+02:0029 Junie, 2016|Kultuur, Teater|Kommentare af op Jakkals en Wolf

8 Julie, 11:00 - 11:50  R90 Arme Wolf! Waar hy ook al kom, probeer die Skelm Jakkals hom ’n streep trek. Die hare waai behoorlik – en saam beleef die twee van hulle allerhande skreeusnaakse avonture. Afrikaanse [...]

29 Junie 29, 2016

Act Studios begin hul kinderteater met ‘n liefdadigheidsvertoning

By |2016-06-29T16:29:29+02:0029 Junie, 2016|Kultuur, Teater|Kommentare af op Act Studios begin hul kinderteater met ‘n liefdadigheidsvertoning

5 Julie, 18:30 - 23:00  6 Julie, 18:30 - 23:00  R150 Act Studios is die grootste drama studio in Suid-Afrika in privaatbesit en het besluit om hul eie Kinderteater Afdeling te begin. Volgens die hoof van die Studio, Deborah [...]

Title

Go to Top