Verkiesingsfokus: Kiesers stem met hul voete…

By |2016-06-22T11:26:06+02:0022 Junie, 2016|Kultuur|Kommentare af op Verkiesingsfokus: Kiesers stem met hul voete…

Plaaslike verkiesings is op talle vlakke van veel groter belang as nasionale verkiesings. Dit hou direkte gevolge vir die lewensgehalte en welvaart van mense in hul plaaslike ruimtes in, skryf Eugene Brink op Maroela Media [...]