Vastfontein se skool het jou stem nodig!
Vroeër vanjaar het ons berig oor hoe twee van Atterbury se beursalumni, susters Chrisna en Rolindi Devenish, ‘n groep behoeftige kinders van die NPO Vastfontein Community Transformation op ‘n seevakansie geneem het. Nou staan Vastfontein [...]