Albert Frost Trio – The Wake Up
26 April, 20:00 - 21:10 R150 Albert Frost se eerste vollengte studio album “The Wake Up” sal op 26 April by die Atterbury Teater vrygestel word. Die trio vertoon ook die talente van die baskitaarspeler Schalk [...]

23 April, 20:00 - 21:30 R140 - R160 Gedurende sy loopbaan as die hoofsanger van Springbok Nude Girls en toe as ’n solo kunstenaar, het Arno Carstens reeds 10 studio albums vrygestel : 5 daarvan as [...]
21 April, 20:00 - 21:30 R150 Suid Afrika se gunsteling pianis, Rocco de Villiers het homself die afgelope 3 dekades beywer om die mooiste musiek ter wêreld te speel. Rocco se reis na net die mooiste [...]
22 April, 20:00 - 22:00 R180 “Exclusive Diaries” is ’n vermaaklikheids-ervaring wat musiek en ander kunsvorms op een plek kombineer. Selaelo Selota het met die idee vorendag gekom om interaksie met ander kunstenaars in musiek en ander [...]
Die Atterbury beursprogram is nie net vir skoolverlaters nie. Ons gesels met twee jong uitblinkers wat vanjaar eers by ons aangesluit het nadat hulle vir ‘n paar jaar self die mas moes opkom. Pretorianer Carli [...]