Afrikaans skitter internasionaal
Die afgelope naweek het Afrikaans op die internasionale verhoog geskitter, toe die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam (A.K.A) in Amsterdam plaasgevind het, skryf Maroela Media http://maroelamedia.co.za/ op hul webwerf. Drie dae vol musiek, letterkunde, debat en kuns [...]