Die “koshuis” van die toekoms

By |2016-03-30T16:24:04+02:0017 Maart, 2016|Studentestories|Kommentare af op Die “koshuis” van die toekoms

CampusKey verskaf premium verblyf aan studente by ‘n groeiende aantal Suid-Afrikaanse universiteite, en het saamgespan met Atterbury om twee van ons beursstudente te help met akkommodasie. Ons hoor meer by Leon Howell, besturende direkteur van [...]