In die Grond van die Wind
20 February, 20:00 - 21:00 R200 Hoe ver sal die mens gaan vir Vryheid van onderdrukking? “In die grond van die wind” handel oor ’n groep boere wat geweier het om onder die Britse vlag te [...]
20 February, 20:00 - 21:00 R200 Hoe ver sal die mens gaan vir Vryheid van onderdrukking? “In die grond van die wind” handel oor ’n groep boere wat geweier het om onder die Britse vlag te [...]
17 February, 20:00 - 21:30 R140 - R160 Jak de Priester se produksie vir 2016 heet “Ek sny dit af.” Dit bevat 7 splinternuwe komposisies, 2 treffers, 2 liedjies was mense laat skater, maar wat nooit [...]
16 February, 20:00 - 22:00 R140 - R180 "Dark side of the moon – A Tribute to Pink Floyd" is gebaseer op die sukses van die "Crazy Diamond"-vertoning, ’n indrukwekkende, multi-dimensionele vertoning met uitstekende resensies. Die [...]
15 February, 19:00 - 21:00 R200 Kontemporêre kunskenner Johan Conradie sal op 15 Februarie 2016 ‘n visuele, stimulerende en informatiewe aanbieding van die 56ste Venice Art Biennale hoogtepunte by die Atterbury Teater aanbied. Conradie, ‘n kunstenaar [...]
Dorpstad "unwrapping a cool capital" Die Cool Capital Biennale dokumentêr Vrydag 19 Februarie, 19:00 Atterburyteater Kaartjies R20 Vir meer inligting stuur 'n epos aan [email protected]
Dis ‘n baie lang pad na dokter word, en Atterbury se beurspaneel is vanjaar besonder trots op ons heel eerste driemanskap van gekwalifiseerde dokters. Lané Dorman vertel ons hoe dit voel om MB ChB agter [...]