“Dr Knoetzen na Ongevalle!”

By |2016-02-05T10:29:09+02:0021 Januarie, 2016|Studentestories|Kommentare af op “Dr Knoetzen na Ongevalle!”

Atterbury is baie trots om vanjaar drie splinternuwe mediese dokters die wêreld in te stuur.  Monique Knoetzen, wat by die Universiteit van Stellenbosch se Tygerbergkampus geswôt het, het pas na haar eed-aflegging met ons gesels. [...]