Triomfkliniek bied dokter ’n nuwe begin

By |2015-12-17T11:07:15+02:0022 Desember, 2015|Omgee, Triomf Kliniek|Kommentare af op Triomfkliniek bied dokter ’n nuwe begin

Skaars ’n jaar gelede is Dr Hannelie Groenewald se lewe brutaal verander toe haar man en kinders in hul huis in Afganistan deur ’n Taliban moordbende uitgewis is. Die familie het vir 12 jaar in [...]