My ma se koekies se Pendorings

By |2015-12-15T10:05:27+02:0016 Desember, 2015|Kultuur|Kommentare af op My ma se koekies se Pendorings

Die Pendoring-toekennings is vir die reklamebedryf soos die Oscars vir die rolprentbedryf: as jy so ‘n toekenning ontvang, sê dit jy is die beste van die beste. Vanjaar het die kreatiewe agentskap Etiket met drie [...]