Triomfkliniek – ‘n gemeenskap se trots

By |2015-11-05T15:02:12+02:005 November, 2015|Triomf Kliniek|Kommentare af op Triomfkliniek – ‘n gemeenskap se trots

Suster Adelene Boshoff is gewoond om stories van dankbaarheid te hoor van die mense van Danville. Die gemeenskap het in die afgelope jaar geleer om te steun op die Triomfkliniek, waar hulle mediese hulp kry [...]