Atterbury Nasionale Klavierkompetisie 2015
Die room van Suid-Afrika se jong pianiste gaan vanaf 12 – 16 Oktober weer in die Atterbury Teater in Pretoria bymekaarkom vir die Vyfde Atterbury Nasionale Klavierkompetisie. Daar is reuse pryse is op die spel. [...]