GROOT op die klein skerm!

By |2015-09-30T09:19:04+02:0030 September, 2015|GROOTfm, Medewerkers|Kommentare af op GROOT op die klein skerm!

Dis net mooi ’n maand sedert GROOTfm uitgebrei het na die kassie toe, met Die GROOT Ontbyt op Kyknet. Hierdie hibriedresep tussen radio en televisie is werklik ’n wêreldeerste en ons gesels met die vervaardiger [...]