Wat is daardie woord op die tippie van jou tong?

By |2015-09-17T12:27:32+02:0017 September, 2015|Kultuur|Kommentare af op Wat is daardie woord op die tippie van jou tong?

Dis skaars twee maande sedert VivA se nuwe Woordeboekportaal app geloods is, en dis reeds omtrent 3 800 keer afgelaai. Prof Gerhard van Huyssteen, uitvoerende direkteur van VivA, deel ‘n paar statistieke. Watter terugvoering kry [...]