’n Bleeksiel en trots daarop!
Atterbury beursstudent Emile Bouwer is heel gelukkig om homself ’n tipiese bril-jantjie bleeksiel te noem, en tog te nonchalant oor sy toekenning as top-presteerder in IT-studies in sy graadgroep aan die Wesrand! Ons sal hom [...]