Die trotse geskiedenis van Pretoria se oudste leeskring

By |2015-05-26T09:57:52+02:0026 Mei, 2015|Kultuur|Kommentare af op Die trotse geskiedenis van Pretoria se oudste leeskring

Besprekings oor boeke is so oud soos die gedrukte woord self. Vandag het elke buurt sy eie boekklub, maar ernstige leeskringe bestaan al sedert die Franse literêre salonne van die 17de en 18de eeu. Die [...]