Waarheen nou met die tannie se boeke?

By |2015-05-25T15:12:51+02:0022 Mei, 2015|Kultuur|Kommentare af op Waarheen nou met die tannie se boeke?

Die een generasie se biblioteek is die volgende se museum.  Flip Buys, Solidariteit se voorsitter, vertel ’n hartseer storie op Maroela Media se webwerf Dit was ’n Donderdagmiddag ’n rukkie ná werk toe die groot [...]