Video: Tannie Evita en Karen Zoid sing ’n liedjie van hoop
Is jy moeg vir al die stories oor die melodrama met die parlementsopening? Hier is ’n ander kykie: voor Prez Zuma se staatsrede het die nimlike aartspolitikus Tannie Evita Bezuidenhout saam met ‘n paar voorste [...]