Mooi van buite… en binne!

By |2015-02-20T09:42:51+02:0020 Februarie, 2015|Omgee, Skole|Kommentare af op Mooi van buite… en binne!

By die welbekende Isa Carstens Akademie word studente bekwaam vir allerlei poste in die gesondheid- en skoonheidsbedryf. As aandeelhouers in die akademie speel Atterbury Trust en Atterbury self ‘n sleutelrol in die verwesenliking van die [...]