Stef Bos – Kaalvoet swerwer

By |2015-02-11T10:14:12+02:0010 Februarie, 2015|Kultuur, Teater|Kommentare af op Stef Bos – Kaalvoet swerwer

Na sewe jaar en baie solo vertonings bring die Hollandse troebadoer Stef Bos sy orkes van die Lae Lande einde vandeesmaand na Pretoria vir die “Kaalvoet deur die Wêreld” toer. Hier kom sluit hulle ’n halwe [...]