Al die pad van Ierland…

By |2015-02-05T16:22:01+02:005 Februarie, 2015|Studentestories|Kommentare af op Al die pad van Ierland…

Juvan Maritz se familie woon al sedert 2005, toe hy 10 was, net buite Dublin in Ierland, maar toe hy verlede jaar Junie klaarmaak met hoërskool, het die jong man gekies om manalleen terug Suid-Afrika [...]