Uitdagings is dié jong man se kos!

By |2015-01-12T17:18:37+02:0012 Januarie, 2015|Studentestories|Kommentare af op Uitdagings is dié jong man se kos!

Toe die jong Vrystater, Mohloki Seng, in 2012 by Wits aankom, het hy nog nooit voorheen ’n rekenaar gebruik nie, maar vir hard werk was hierdie Atterburybeursstudent nog nooit bang nie. Vanjaar is hy in die [...]