“Ek is passievol oor jeugontwikkeling”

By |2015-01-09T16:25:01+02:009 Januarie, 2015|Alumni, Studentestories|Kommentare af op “Ek is passievol oor jeugontwikkeling”

Mmabatho Mokoena is een van Atterbury se beursstudent-sterre wat besig is om haar honneurs in Ontwikkelingstudies by Wits te voltooi, en reeds op 22 planne maak vir haar eie liefdadigheidsorganisasie wat na weeskinders sal omsien. [...]