Minder hoender, meer wins… ’n boervrou maak ’n plan!

By |2014-12-22T21:25:51+02:0022 Desember, 2014|Medewerkers|Kommentare af op Minder hoender, meer wins… ’n boervrou maak ’n plan!

Aanhouer wen, en Renita Fourie weet alles daarvan! Die Vrystaatste boervrou het met haar slim spin op ’n hoenderboerdery die Akademiaprys vir Beste Nuwe Besigheid ingepalm, nadat sy in 2013 die tweede prys behaal het! [...]