“Poësie is skilderye wat praat”

By |2014-12-11T07:16:23+02:0011 Desember, 2014|Kultuur|Kommentare af op “Poësie is skilderye wat praat”

En skilderye is swyende poësie… So het die Griekse filosoof Plutarchus oor die digkuns geskryf. Watter heerlikheid is digterlike woorde wat so beskrywend op die blad gerangskik staan dat ons ‘n hele tafereel voor ons [...]