10 Vrae vir Adelene Boshoff, klinieksuster by Triomfkliniek

By |2014-12-10T11:37:10+02:0010 Desember, 2014|Omgee, Triomf Kliniek|Kommentare af op 10 Vrae vir Adelene Boshoff, klinieksuster by Triomfkliniek

Waar was jy voordat jy onlangs by Triomf Kliniek begin werk het? Ek het gewerk by Intercare Parkview Lifestyle sentrum in Moreletapark. Wat geniet jy die meeste van jou werk by die Kliniek? Die kliniek [...]