10 Vrae vir Meneer Voetspore, Johan Badenhorst

By |2015-06-17T09:21:11+02:009 Desember, 2014|Medewerkers, Musiek, Teater|Kommentare af op 10 Vrae vir Meneer Voetspore, Johan Badenhorst

Johan Badenhorst, veteraan reisiger van die Voetspore reeks, is ook die gereelde seremoniemeester by Atterbury se Versnit musiekfees. Ons vra vir Johan die 10 brandende vrae! Jy en Atterbury is ou vriende. Vertel ons daarvan? [...]