Triomfkliniek – reeds ’n triomf binne ses maande

By |2014-12-08T12:20:20+02:008 Desember, 2014|Omgee, Triomf Kliniek|Kommentare af op Triomfkliniek – reeds ’n triomf binne ses maande

“Ek het nog nooit ’n vier-maande-oue baba die 100 meter sien hardloop nie, maar hierdie een – Triomf – staan al stewig en gaan nog rekords in-oes.” So beskryf 70-jarige Frik du Buisson van Pretoria [...]