Suiwer klassiek

By |2014-12-03T08:54:27+02:0020 November, 2014|Musiek|Kommentare af op Suiwer klassiek

André Breet, ‘n eerstejaarmusiekstudent aan Tukkies, het skoonskip gemaak by vanjaar se Atterbury Nasionale Klavierkompetisie. Ons het met hom gesels oor sy liefde vir musiek. Eerstens, baie geluk! Jy het sommer ‘n klomp pryse ingesamel [...]